Numeri 29:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag moet julle ’n buitengewone brandoffer tot vreugde van die Here bring. Dit is ’n vuuroffer van dertien jong bulle, twee ramme en veertien lammers van ’n jaar oud. Almal moet gesond en sonder tekortkomings wees.

Numeri 29

Numeri 29:8-16