Numeri 29:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vyf dae later moet julle ’n gewyde byeenkoms hou. Julle mag dan nie met julle gewone werk aangaan nie. Julle moet dan vir sewe dae lank die Huttefees vier tot eer van die Here.

Numeri 29

Numeri 29:9-20