Saam met elkeen van die dertien bulle moet julle ’n graanoffer bring van vyf kilogram meel met olie gemeng. Bring saam met elkeen van die twee ramme drie kilogram meel,