Numeri 29:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Fees van die Trompette word in die vroeë herfs gevier. Daardie dag moet julle bymekaarkom vir ’n gewyde byeenkoms. Julle mag nie met julle gewone werk aangaan nie. Op daardie dag moet die trompette geblaas word.

Numeri 29

Numeri 29:1-7