Numeri 28:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet hierdie buitengewone offers saam met die drankoffers bring. Dit is bo en behalwe die gereelde brandoffer en die graanoffer. Julle moet seker maak dat die offerdiere gesonde diere is.”

Numeri 28

Numeri 28:27-31