Numeri 29:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op daardie dag bring julle ’n brandoffer wat vir die Here vreugde gee. Dit bestaan uit ’n gesonde jong bul, ’n gesonde ram en sewe gesonde lammers van ’n jaar oud.

Numeri 29

Numeri 29:1-7