Numeri 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tweede lam word in die aand gebring saam met ’n maaltydoffer en drankoffer net soos die offer van die oggend. Dit is ’n vuuroffer wat vir die Here vreugde verskaf.”

Numeri 28

Numeri 28:7-17