Numeri 28:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op die Sabbatdag moet jy twee gesonde jaaroud lammers offer. Dit moet gedoen word saam met ’n graanoffer van drie kilogram meel wat met olie gemeng is en ’n drankoffer.

Numeri 28

Numeri 28:2-14