Numeri 28:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saam met die lam moet julle ’n drankoffer van een liter wyn bring. Julle moet dit by die heiligdom uitgiet as ’n offer vir die Here.

Numeri 28

Numeri 28:1-10