Numeri 20:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het sy hand opgelig en twee keer met die stok teen die rots geslaan. Daar het toe water uitgeborrel. Al die mense en hulle vee het gedrink totdat hulle versadig was.

Numeri 20

Numeri 20:2-12