Numeri 20:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Julle het my nie genoeg vertrou om vir die Israeliete te wys hoe heilig Ek is nie. Jy sal daarom nie hierdie mense inlei in die land wat Ek vir julle sal gee nie.”

Numeri 20

Numeri 20:7-13