Numeri 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en Aäron het die mense by die rots bymekaargekry. “Luister, julle opstandige mense,” het hy vir hulle gesê. “Moet daar vir julle water uit die rots kom?”

Numeri 20

Numeri 20:1-14