Matteus 15:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Daarop het Jesus die skare nadergeroep en vir hulle gesê: “Luister en verstaan goed.

11. ’n Mens word nie onrein gemaak deur wat jy eet nie, maar deur wat jy sê.”

12. Toe kom sy dissipels nader en vra Hom: “Besef U dat die Fariseërs aanstoot geneem het toe hulle hoor wat U sê?”

Matteus 15