Matteus 14:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die siekes het Hom gesmeek om aan Hom te mag raak, al was dit maar net aan die onderste rand van sy bo-kleed. En almal wat daaraan geraak het, het gesond geword.

Matteus 14

Matteus 14:26-36