Matteus 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag kom die Fariseërs en Sadduseërs na Jesus toe om die egtheid van sy aansprake te toets. Hulle vra Hom toe om aan hulle ’n Goddelike wonderteken te gee.

Matteus 16

Matteus 16:1-10