Matteus 12:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het egter geantwoord: “Dit is net slegte en goddelose mense wat ’n wonderteken as bewys wil hê. Die enigste teken wat julle sal kry, is dié van die profeet Jona.

Matteus 12

Matteus 12:34-49