Matteus 12:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het sommige van die skrifkenners en Fariseërs Hom geantwoord: “Leermeester, ons wil graag ’n wonderteken van U sien om te bewys dat U van God af kom.”

Matteus 12

Matteus 12:33-41