Matteus 12:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net soos Jona vir drie dae en nagte in die maag van ’n groot vis was, so sal Ek, die Seun van die Mens, vir drie dae en nagte in die binneste van die aarde wees.

Matteus 12

Matteus 12:39-41