Markus 12:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe kom die Sadduseërs na Hom toe. Hulle is ’n groep Jode wat die opstanding uit die dood ontken. Hulle vra Hom toe die volgende:

Markus 12

Markus 12:8-28