Markus 12:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wel,” het Hy gesê, “gee dan aan die keiser wat hom toekom. Maar gee aan God alles wat Hóm toekom.” Hulle was stomverbaas oor Hom.

Markus 12

Markus 12:16-22