Markus 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Leermeester, Moses het vir ons ’n wet gegee wat bepaal dat as iemand sterf en sy vrou kinderloos agterlaat, sy broer met die weduwee moet trou en so vir hom ’n nageslag verwek.

Markus 12

Markus 12:10-21