Lukas 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sê vir julle, gebruik julle wêreldse bronne tot voordeel van ander, en maak só vriende. Op dié manier sal julle vrygewigheid vir julle ’n beloning in die hemel verseker.”

Lukas 16

Lukas 16:5-18