Lukas 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As julle in klein sake getrou is, sal julle ook in groot sake getrou wees. As jy selfs ’n klein bietjie oneerlik is, sal jy nie eerlik wees met groot verantwoordelikhede nie.

Lukas 16

Lukas 16:4-17