Lukas 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die ryk man moes tog die oneerlike bestuurder prys omdat hy so uitgeslape was. En dit is waar dat die mense van hierdie wêreld onder mekaar vindingryker is as die godvresende mense.

Lukas 16

Lukas 16:6-9