Lukas 11:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Nineve sal ook in die oordeelsdag opstaan en hierdie geslag veroordeel, want hulle het tot inkeer gekom deur die prediking van Jona. En nou is Iemand groter as Jona hier – en hierdie geslag weier om tot inkeer te kom.”

Lukas 11

Lukas 11:23-35