Lukas 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koningin van Skeba sal in die oordeelsdag opstaan en hierdie geslag veroordeel, want sy het van ’n ver land gekom om na die wysheid van Salomo te luister. En nou is Iemand groter as Salomo hier – en hierdie geslag weier om na Hom te luister.

Lukas 11

Lukas 11:25-36