Lukas 11:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat met hom gebeur het, was ’n teken vir die mense van Nineve dat God hom gestuur het. Wat met My gebeur, sal ’n teken wees dat God My, die Seun van die Mens, na hierdie mense gestuur het.

Lukas 11

Lukas 11:27-36