Lukas 11:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die skare om Jesus saamdrom, het Hy gesê: “Dit is bose tye hierdie, en hierdie bose geslag hou aan om van My ’n wonderteken te vra. Maar die enigste teken wat Ek hulle sal gee, is die teken van die profeet Jona.

Lukas 11

Lukas 11:25-37