Lukas 11:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Niemand steek ’n lamp op en steek dit dan weg of sit dit onder ’n emmer nie. Inteendeel, dit word op ’n staander geplaas om lig te laat skyn vir almal wat die kamer binnekom.

Lukas 11

Lukas 11:28-34