Levitikus 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is afgesonder vir God as heilig en mag nooit sy Naam oneer aandoen nie. Hulle is tog die mense wat die vuuroffer vir die Here bring en so aan God voedsel verskaf. Daarom moet hulle heilig bly.

Levitikus 21

Levitikus 21:1-13