Levitikus 21:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priesters mag nooit hulle hare of die baard aan die kant van hulle gesig afskeer nie. Hulle mag ook nie snye op hulle liggame maak nie.

Levitikus 21

Levitikus 21:1-15