Levitikus 21:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die priesters mag nie met vroue trou wat onrein is as gevolg van prostitusie nie. Die priesters mag ook nie trou met vroue wat geskei is nie, want priesters is vir God afgesonder as heilig.

Levitikus 21

Levitikus 21:2-16