Josua 23:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het die hele Israel bymekaargeroep, met al hulle leiers, hulle hoofde, hulle regters en hulle ampsdraers. Hy het vir hulle gesê: “Ek het baie oud geword.

Josua 23

Josua 23:1-6