Josua 23:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het gesien wat die Here julle God alles ter wille van julle met hierdie nasies gedoen het. Hy het aan julle kant geveg.

Josua 23

Josua 23:1-10