Josua 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het ’n lang tyd verbygegaan sedert die Here vir Israel vrede met al sy bure gegee het. Josua het intussen baie oud geword.

Josua 23

Josua 23:1-6