Josua 22:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Ruben en Gad het die gedenkaltaar “Getuienis” genoem. Hulle het gesê: “Dit is die getuienis tussen hulle en ons dat die Here ook ons God is.”

Josua 22

Josua 22:27-34