Josua 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het die hele gebied ingeneem: die heuwelgebied, die hele Negevgebied, die hele Gosengebied, die kusvlakte, die Jordaanvallei en die heuwels van Israel met hulle valleie.

Josua 11

Josua 11:11-23