Josua 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gebied van Israel het nou geloop van Kaalbergwat oploop na Seïr toe, tot by Baäl-Gad in die Libanonvallei aan die voet van die Hermonberg. Josua het al die konings van hierdie gebiede verslaan en hulle doodgemaak.

Josua 11

Josua 11:13-23