Josua 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Alles wat die Here sy dienaar Moses beveel het, en wat Moses weer vir Josua opgedra het, het Josua gedoen. Hy het nêrens van enigiets wat die Here Moses beveel het, afgewyk nie.

Josua 11

Josua 11:9-16