Jona 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die matrose sê toe vir mekaar: “Kom ons trek lootjies sodat ons kan vasstel wie hierdie krisis veroorsaak het.” Hulle het dit gedoen en Jona is uitgewys.

Jona 1

Jona 1:5-8