Jona 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe vra hulle hom: “Wat het jy gedoen om hierdie storm oor ons te laat losbars? Wie is jy en wat is jou beroep? Waar kom jy vandaan? Wat is jou nasionaliteit?”

Jona 1

Jona 1:1-10