Jona 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kaptein van die skip het afgegaan na Jona toe en vir hom geskreeu: “Hoe kan jy in sulke omstandighede slaap? Staan op en bid tot jou god! Miskien sal hy ons genadig wees en ons lewens spaar.”

Jona 1

Jona 1:5-9