Johannes 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het hulle net gesê om Hom te toets sodat hulle iets kon kry om Hom oor aan te kla. Jesus het egter afgebuk en met sy vinger op die grond geskryf.

Johannes 8

Johannes 8:5-12