Johannes 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle aanhou om vrae te vra, het Jesus regop gestaan en vir hulle gesê: “Laat die een onder julle wat sondeloos is, die eerste een wees wat ’n klip na haar gooi.”

Johannes 8

Johannes 8:1-13