Johannes 18:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is egter die gebruik by julle dat ek iemand vir julle loslaat op die Paasfees. Wil julle dus hê dat ek vir julle die Koning van die Jode loslaat?”

Johannes 18

Johannes 18:29-40