Johannes 18:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pilatus sê toe vir Jesus: “Wat is waarheid?” Terwyl hy dit sê, gaan Pilatus weer buitentoe na die Jode en kondig aan: “Ek vind geen skuld in hom nie.

Johannes 18

Johannes 18:35-40