Johannes 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ses dae voor die Paasfees sou begin, het Jesus na Betanië toe gekom waar Lasarus, wat Hy uit die dood opgewek het, gewoon het.

Johannes 12

Johannes 12:1-4