Johannes 11:57 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesterhoofde en die Fariseërs het intussen reeds opdragte uitgevaardig dat as iemand weet waar Jesus Hom bevind, hy die inligting moes deurgee sodat hulle Hom kon arresteer.

Johannes 11

Johannes 11:56-57