Johannes 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het hulle vir Jesus ’n aandete voorberei. Marta het dit voorgesit en Lasarus was een van dié wat saam met Hom vir die ete aangelê het.

Johannes 12

Johannes 12:1-11