Johannes 10:33-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Die Jode het Hom geantwoord: “Dis nie oor die een of ander besondere daad dat ons jou wil stenig nie, maar oor laster. Jy wat ’n mens is, doen jouself voor as God.”

34. Jesus het hulle nog ’n keer geantwoord: “Is dit nie in julle wet opgeteken dat God gesê het: ‘Julle is gode’ nie?

35. As daardie mense wat God se boodskap ontvang het, gode genoem word – en die Skrif kan nie verbreek word nie –

Johannes 10